Hierdie webtuiste is deur CC lede vertaal vir jou gerief. Die amptelike teks is die Engelse weergawe van die webblad. Enige ongeruimdhede of verskille wat geskep word gedurende die vertaling is nie bindend nie en het geen wetlike effek of toepassing, vir afdwingbaarheid nie. Sou enige vrae ontstaan rakende die akkuraatheid van die inligting vervat in die vertaalde webblad, verwys asseblief na die Engelse weergawe van hierdie webblad, wat die amptelike weergawe is. 

Gedragskode

Vir Connecting Consciousness (Verbind Bewussyn) Lede

Dankie dat u die tyd neem om die Connecting Consciousness (Verbind Bewussyn) se gedragskode te hersien. Deur hierdie riglyne te eer, bewerkstellig ons kollektief 'n veilige en heilige spasie en omgewing vir lede om te verbind en interaksie wat in lyn is met ons waardes van vriendelikheid, waarheid en respek.

  1. As 'n Connecting Consciousness (Verbind Bewussyn) lid, motiveer ons jou om in verbinding te tree met CC lede en koordineerders. Hierdie verbindings kan gemaak word op die gemeenskap platvorms soos Mighty Networks (Magtige Netwerke) en ander platvorms wat geoffer word in jou area. Ons verwelkom jou deelname in CC geleenthede soos wanneer ons in-persoon vergaderings of geskeduleerde groep Zoom vergaderings doen.  Spiritulele mense wat saam groepeer met goeie intensies soos om na 'n hoër bewussyn's vlak te beweeg, genesing, of net eenvouding deelneem in hoë vibrasie geselskappe saam met ander, maak regtig 'n positiwe verskil aan die kolektief gedurende hierdie uitdagende tye.
  2. Ons stigters het 'n besluit gemaak om net lede van ons organisasie toe te laat (tensy uitnodigings vooraf goedgekeur is) om vergaderings by te woon op enige CC sosiale platvorms. Dit is om te verseker dat ons lede en koordineerders veilig is en om te voldoen aan die GDPR wette in die Verenigde Koningkryk (VK) sodat daar geen onvanpaste gebruik van informasie wat gedeel word gemaak word in hierdie veilige spasie nie. Die reël is van toepaassing tot enige van ons CC Sosiale platvorms waar deelname per uitnodige alleenlik geskiet.
    Dit word dus verbied deur die CC stigters vir enige persoon om die CC kontak informasie te gebruik om vir 'n ander rede iets te vervaardig of te mede-opt in die CC groep, soos byvoorbeeld om 'n aparte nie-CC groep (insluitend aparte sociale media groepe, etc) te stig. Dit kan lei tot verwydering van jou lidmaatrskap en vervolging indien jy die wette van GDPR verbreek het.
  3. Lede is welkom om 'n CC gebeurtenis aan te bied en deel te neem in die gebeurtenis, soos vreedsame protes aksies onder die vaandel van CC baniere of CC verteenwoordiging by holistiese markte. Dit kan egter net uitgevoer word met vooraf permissie en leiding vanaf hul CC opgeleide land of staat koordineerder, wie die vooraf spesiale permissie of toestemming vanaf die Stigters kry, sodat geen wet oortree word nie.
  4. Ons verwag van ons koordineerders om hulself met integriteit en respek te gedra, en hul soewereniteit te eer en hul plek in die wereld. Ons is almal soewereine wesens, en niemand het heerskappy oor 'n ander soewereine wese nie. Ons vra dus dat jy alle lede en Koordineereders met dieselfde respek hanteer as waarmee jy hanteer word. Behandel ander CC lede en jou Koordineerders soos wat jy graag behandel wil word.
  5. Oop, deursigtige en geesdriftige besprekings tussen lede kan gesond wees wanneer dit uitgevoer word met respek en bedagsaamheid vir mekaar. Dit kan egter, wanneer grense gekruis word, ontwikkel in debatte wat onaangenaam raak en argumente veroorsaak. Gedrag wat ontwrig en onvriendelik is kan lei tot negatiwiteit, vrees, en 'n gebrek aan samehorigheid binne die groep.
  6. Lede wie ongeskik en buite beheer is of 'n gebrek aan fatsoenlikheid, grense of uitbastings in so 'n mate toon dat dit teen die CC Etos gaan, sal verwyder word van die vergadering vir die veiligheid van ander lede asook die integriteit van die Organisasie. Dit mag ook veroorsaak dat die lid/lede verwyder word van die groep en potensieel vanaf CC as geheel verwyder word. Die koordineerder behou die reg om die vergadering te stop om negatiwiteit te beheer en om die besluit te maak om die persoon (e) te verwyder van die Organisasie.
    Ons waardeer alle pogings om die vibrasie van hierdie samekomstes vriendelik, met deernis, bedagsaam en respekvol te hou.
  7. Intimidasie en dreigemente sal nie geduld word binne CC nie. Ons is 'n Spirituele Organisasie en enigiemand wat hierdie gedrag toon hoort nie in ons Organmisasie. Diegene sal verwyder word van CC groep. Indien 'n lid ooit bedreig voel, moet hulle asseblief dit onmiddelik aanmeld aan die land of staat koordineerder.
  8. Enige diskriminasie teen 'n lid of koordineerder of span lid sal nie toegelaat word deur die Organisasie nie. Indien enige lid voel dat die bogenoemde reëls verbreek is, en hul onveilig voel, moet hy/sy die land of staat koordineerder onmiddelik kontak.
  9. Ons sal dankbaar wees indien dit deurgedra sal word reg deur tot ander CC forums soos op sosiale media en e-posse. Wyl ons julle motiveer om jul vaardighede en strategië om met uitdagings, lae vibrasie aanmerkings en aanvalle te deel, dit veroorsaak wel skade indien dit teen mekaar is en as spirituele wesens weet ons dat wanneer dit een affekteer, dit die res ook affekteer. Ons sal nie aanstootlike, seksistiese, rasse geoörienteerde of geslags gebasseerde aanmerkings dult nie. Posting images or written stories of abuse, including disturbing or excessively graphic images, satanic worship or violence is prohibited. Our Coordinators and Moderators have the right to terminate a thread, chat, channel or individual membership. Please understand this when posting on our sites.
  10. When posting on social media or networking platforms such as Mighty Networks, please be mindful of CC’s growing worldwide membership and the overall volume of posts. Aanhoudende en kort na mekaar aanmerkings verstop die voer en maak dit tydrowend vir ander lede om te navigeer. Ons vra dus respekvol dat lede nie meer as 10 keer per 24 uur aanmerkings plaas nie.
    As 'n nie-vir-profeit Organisasie is ek seker julle sal waardeer dat ons staatmaak or donasies, en om hierdie plattvorms aan die gang te hou kos geld. Om ons bandwyte op te gebruik kos 'n enorme bedrag geld maar ons is bereid om fondse te gebruik vir die doel indien dit goeie en nie-ontstellende of lae vibrasie plasings genereer. Let daarop dat hierdie 'n gids is vir nuwe plasings alleenlik; lede mag soveel plasings maak as wat hulle wil. 
  11. Dit is belangrik om te verstaan dat opmerkings, opinies, kommentaar en video plasings op CC platvorms soos Magtige Netwerke nie noodwendig die siening van Connecting Consciousness (Verbind Bewussyn), reflekteer nie, en ook nie die Stigters of organiseerders van die groepe nie. Videos mag dalk van ander sosiale media tuistes afkomstig wees, so dit is dus die verantwoordelikheid van die organisasie om dit af te haal, soos Youtube ens. Dit is nie CC se verantwoordelikheid om dit af te haal van Sosiale Platforms nie. Alle geskrewe kommentaar en videos geplaas is onderwerp aan CC se gedragskode riglyne.
  12. Om te verhoed dat CC gebruik word vir ongeldige en onwettige besigheid, vra ons lede om te weerhou van self promoferende werk of advertensies vir finansiële gewin op CC platvorms. Alhoewel, lede per geleentheid mag verwys na hul persoonlike webtuistes of genesings dienste met vooraf toestemming vanaf CC.
  13. As 'n spirituele Organisasie, praat ons nie die praktisering van donker towerkuns goed nie. Ons vereis vriendelik dat towerkuns nie toegepas word binne hierdie groepe nie. Ons vra dat julle raad sal vra vanaf koordineerders indien julle oor iets twyfel. Om te illustreer, dit is aanvaarbaar om 'n vergadering te begin met spiritulele beskermings gebede of meditasie, alhoewel, om spirituele magte op te roep is absoluut onaanvaarbaar en nie toelaatbaar. Onder geen omstandighede mag enige materiaal voorgestel word of gedeel word, wat 'n negatiewe konotasie energie dra nie.
    CC behou die reg om enigiemand te verban wie satanisties is of wie welwillend wens om ander seer te maak of te benadeel of ontwrigting wil veroorsaak.
  14. Deel van die CC ondervinding is om vriende te maak met ander lede. Wees asseblief bewus dat alle deel en uitruiling van persoonlike inligting soos e-posse, telefoon nommers, en adresse die verantwoordelikheid is van elke lid self. Die deel van jou persoonlike informasie op hierdie manier is jou eie keuse en jou eie risiko. CC sal nie verantwoordelik gehou kan word vir enige misbruik van jou persoonlike inligting in hierdie verband nie.
  15. As 'n spirituele Organisasie verstaan ons dat ons almal hier is om te leer en te groei. Ons respekteer die siel binne elke van ons lede. Ons het 'n lidmaatskap wat wissel van 18-jarige ouderdom tot ouer garde en voel regtig bevoorreg om jou as lid te hê. Niemand is meer spiritueel gevorderd as 'n ander lid, ons het elkeen net ander lesse om te leer. Ons heg waarde aan elke lid. Ons waardeer alle vrae, idees, en  ondervinding ongeag verblyfreg van lidmaatskap, spirituele opleiding, kultuur en vlak van spirituele bewustheid.

Opgedateer January 2024

"Luister met die Hart.

Respekteer Mekaar.

Praat Jou Waarheid."