Welkom
Connecting Consciousness is 'n organisasie van gewone mense, wat besef, dat die ontwikkeling van hierdie planeet, nie altyd plaasvind vir die voordeel van die mensdom nie, en dat globale gebeure, ook vermeng is met ander kontekste, waarin dit normaalweg voorgehou word, en dat die magte wat werksaam is agter die ooglopende vlak ook meer dimensies het as wat oppervlakkig sigbaar is.
In CC het ons geestelike waardes, wat die begeerte het om hierdie planeet, te sien met al sy wesens en meer, in 'n staat van vryheid, vrede en gesondheid, deur 'n aktiewe rol te vertolk, gekoppel deur n gekoppelde bewustheid, en 'n poging om bewustheid en waaksaamheid op te wek, en soveel as moontlik lig as moontlik te verseker, sowel as 'n groter frekwensie. Al hierdie te eniger tyd
- ondogmaties
- geestelik voedsaam
- verstandelik inspirerend
- emosioneel ondersteunend
Lidmaatskap van Connecting Consciousness is GRATIS.
Hulp aan die mensdom is die hoofdoel.
As jy voel dat jy 'n AKTIEWE rol wil vertolk met hulp aan die mensdom dan moet jy asseblief die registrasie vorm invul. registration form.
CC Potgooie
Sluit Aan
Sluit by ons aan en neem 'n aktiewe rol in die hulpverlening aan die mensdom
Simon Parkes
Inisieërder en stigter van Connecting Consciousness is Simon Parkes. Hy is voormalige Britse verkose politikus, en het 'n volle termyn gedien in sy amp, en tot toevoeging van sy geestelike bewussyn, het hy toegang tot bruikbare bronne van inligting, nie alleen as gevolg van sy familie agtergrond nie.