Hoe om by "Mighty Networks" aan te sluit
In 'n poging om toegang te kry tot CC se private Lidmaatskap spasie op Mighty Networks (MN), moet jy 'n lid van CC wees. Hierdie Handleiding is vir CC lede wie ingestem het om 'n rekening by MN te hê gedurende hul geregstrasie proses by CC, en wie nou hul uitnodiging per e-pos ontvang het vanaf Mighty Networks.
1. Die uitnodiging om by Mighty Networks aan te sluit behoort sò te lyk:
2.
Jy sal hierheen gelei word. Klik "Join".
3. Hier is waar jy jou CC MN rekening skep:
- Vul jou naam in soos jy dit wil sien verskyn in MN
- Jou e-pos sal reeds ingevul wees.
- Kies 'n wagwoord.
Klik op "Create Account"
Ons vra dat jy NIE die opsies hier onderaan gebruik nie.
4. Volgende kan jy jou profiel foto byvoeg, of gaan direk na die volgende stap (jy kan byvoeg of verander aan jou profiel foto ter enige tyd in jou persoonlike instellings - "Edit Profile")
5. Met suksesvolle skepping van jou MN rekening, behoort jy hierdie te sien: