29 Jun. 2024

How om by Mighty Networks aan te sluit vanaf jou foon

Om CC se private Lidmaatskap spasie binne te gaan op Mighty Networks(MN), moet jy 'n lid wees van CC. Hierdie handleiding is vir CC lede wie ingestem het om 'n MN rekening te skep wanneer hulle by CC geregistreer het en nou hul uitnodiging per e-pos ontvang het vanaf Mighty Networks.

1. Die uitnodiging om aan te sluit by Mighty Networks behoort sò te lyk:

  • Van hierdie boodskap af, druk en hou die "join me" knoppie vir omtrent 3-5 sekondes. Dit sal jou dan opsies gee, druk "copy".


2. Maak 'n web blaaier oop op jou foon. In die soek of adres area, druk en hou vir ongeveer 3-5 sekondes. Dit sal vir jou opsies gee, druk dan ("paste")


3.

Jy sal gelei word na hierdie skerm – klik "Join"


4. Hier is waar jy jou CC MN rekening skep

  • Vul jou naam in soos jy wil hê dit moet verskyn in MN
  • Jou e-pos sal reeds gevul wees.
  • Kies 'n wagwoord.
  • Klik op Create Account (Skep rekening)

  • Ons vra dat jy nie die opsies hier onder gebruik nie.


5. Jy kan volgende 'n profiel foto byvoeg of direk na die volgende stap gaan (jy kan jou profiel foto byvoeg of verander enige tyd binne die Toepassing (App).


6. Met suksesvolle skepping van jou MN rekening, behoort jy diè te sien:


7. Wanneer opgestel, laai die toepassing af.


8. Wanneer jy die Toepassing (Toep) oopmaak sal jy die onderstaande skerm sien.

  • Teken in met jou e-pos en wagwoord
  • Ons vra dat jy nie die opsies hier onderaan gebruik nie.

Jy behoort nou op die hoofbladsy van Connecting Consciousness, Magtige Netwerke te wees. Indien jy hulp benodig om jou staat/land- groep te vind, reik asseblief uit na jou koördineerder.

Dit word sterk aanbeveel dat jy jou wagwoord op 'n veilige plek stoor en die webblad boekmerk vir toegang op die internet.