Hierdie webtuiste is deur CC lede vertaal vir jou gerief. Die amptelike teks is die Engelse weergawe van die webblad. Enige ongeruimdhede of verskille wat geskep word gedurende die vertaling is nie bindend nie en het geen wetlike effek of toepassing, vir afdwingbaarheid nie. Sou enige vrae ontstaan rakende die akkuraatheid van die inligting vervat in die vertaalde webblad, verwys asseblief na die Engelse weergawe van hierdie webblad, wat die amptelike weergawe is. 

Gedragskode

  1. As 'n Connecting Consciousness (Verbind Bewussyn) lid, motiveer ons jou om in verbinding te tree met CC lede en koordineerders. Hierdie verbindings kan gemaak word op die gemeenskap platvorms soos Mighty Networks (Magtige Netwerke) en ander platvorms wat geoffer word in jou area. Ons verwelkom jou deelname in CC geleenthede soos wanneer ons in-persoon vergaderings of geskeduleerde groep Zoom vergaderings doen.  Spiritulele mense wat saam groepeer met goeie intensies soos om na 'n hoër bewussyn's vlak te beweeg, genesing, of net eenvouding deelneem in hoë vibrasie geselskappe saam met ander, maak regtig 'n positiwe verskil aan die kolektief gedurende hierdie uitdagende tye.
  2. Ons stigters het 'n besluit gemaak om net lede van ons organisasie toe te laat (tensy uitnodigings vooraf goedgekeur is) om vergaderings by te woon op enige CC sosiale platvorms. Dit is om te verseker dat ons lede en koordineerders veilig is en om te voldoen aan die GDPR wette in die Verenigde Koningkryk (VK) sodat daar geen onvanpaste gebruik van informasie wat gedeel word gemaak word in hierdie veilige spasie nie. Die reël is van toepaassing tot enige van ons CC Sosiale platvorms waar deelname per uitnodige alleenlik geskiet.
    Dit word dus verbied deur die CC stigters vir enige persoon om die CC kontak informasie te gebruik om vir 'n ander rede iets te vervaardig of te mede-opt in die CC groep, soos byvoorbeeld om 'n aparte nie-CC groep (insluitend aparte sociale media groepe, etc) te stig. Dit kan lei tot verwydering van jou lidmaatrskap en vervolging indien jy die wette van GDPR verbreek het.
  3. Lede is welkom om 'n CC gebeurtenis aan te bied en deel te neem in die gebeurtenis, soos vreedsame protes aksies onder die vaandel van CC baniere of CC verteenwoordiging by holistiese markte. Dit kan egter net uitgevoer word met vooraf permissie en leiding vanaf hul CC opgeleide land of staat koordineerder, wie die vooraf spesiale permissie of toestemming vanaf die Stigters kry, sodat geen wet oortree word nie.
  4. Ons verwag van ons koordineerders om hulself met integriteit en respek te gedra, en hul soewereniteit te eer en hul plek in die wereld. Ons is almal soewereine wesens, en niemand het heerskappy oor 'n ander soewereine wese nie. Ons vra dus dat jy alle lede en Koordineereders met dieselfde respek hanteer as waarmee jy hanteer word. Behandel ander CC lede en jou Koordineerders soos wat jy graag behandel wil word.
  5. Oop, deursigtige en geesdriftige besprekings tussen lede kan gesond wees wanneer dit uitgevoer word met respek en bedagsaamheid vir mekaar. Dit kan egter, wanneer grense gekruis word, ontwikkel in debatte wat onaangenaam raak en argumente veroorsaak. Gedrag wat ontwrig en onvriendelik is kan lei tot negatiwiteit, vrees, en 'n gebrek aan samehorigheid binne die groep.
  6. Lede wie ongeskik en buite beheer is of 'n gebrek aan fatsoenlikheid, grense of uitbastings in so 'n mate toon dat dit teen die CC Etos gaan, sal verwyder word van die vergadering vir die veiligheid van ander lede asook die integriteit van die Organisasie. Dit mag ook veroorsaak dat die lid/lede verwyder word van die groep en potensieel vanaf CC as geheel verwyder word. Die koordineerder behou die reg om die vergadering te stop om negatiwiteit te beheer en om die besluit te maak om die persoon (e) te verwyder van die Organisasie.
    Ons waardeer alle pogings om die vibrasie van hierdie samekomstes vriendelik, met deernis, bedagsaam en respekvol te hou.
  7. Intimidasie en dreigemente sal nie geduld word binne CC nie. Ons is 'n Spirituele Organisasie en enigiemand wat hierdie gedrag toon hoort nie in ons Organmisasie. Diegene sal verwyder word van CC groep. Indien 'n lid ooit bedreig voel, moet hulle asseblief dit onmiddelik aanmeld aan die land of staat koordineerder.
  8. Enige diskriminasie teen 'n lid of koordineerder of span lid sal nie toegelaat word deur die Organisasie nie. Indien enige lid voel dat die bogenoemde reëls verbreek is, en hul onveilig voel, moet hy/sy die land of staat koordineerder onmiddelik kontak.
  9. Ons sal dankbaar wees indien dit deurgedra sal word reg deur tot ander CC forums soos op sosiale media en e-posse. Wyl ons julle motiveer om jul vaardighede en strategië om met uitdagings, lae vibrasie aanmerkings en aanvalle te deel, dit veroorsaak wel skade indien dit teen mekaar is en as spirituele wesens weet ons dat wanneer dit een affekteer, dit die res ook affekteer. Ons sal nie aanstootlike, seksistiese, rasse geoörienteerde of geslags gebasseerde aanmerkings dult nie. Posting images or written stories of abuse, including disturbing or excessively graphic images, satanic worship or violence is prohibited. Our Coordinators and Moderators have the right to terminate a thread, chat, channel or individual membership. Please understand this when posting on our sites.
  10. When posting on social media or networking platforms such as Mighty Networks, please be mindful of CC’s growing worldwide membership and the overall volume of posts. Aanhoudende en kort na mekaar aanmerkings verstop die voer en maak dit tydrowend vir ander lede om te navigeer. Ons vra dus respekvol dat lede nie meer as 10 keer per 24 uur aanmerkings plaas nie.
    As 'n nie-vir-profeit Organisasie is ek seker julle sal waardeer dat ons staatmaak or donasies, en om hierdie plattvorms aan die gang te hou kos geld. Om ons bandwyte op te gebruik kos 'n enorme bedrag geld maar ons is bereid om fondse te gebruik vir die doel indien dit goeie en nie-ontstellende of lae vibrasie plasings genereer. Let daarop dat hierdie 'n gids is vir nuwe plasings alleenlik; lede mag soveel plasings maak as wat hulle wil. 
  11. Dit is belangrik om te verstaan dat opmerkings, opinies, kommentaar en video plasings op CC platvorms soos Magtige Netwerke nie noodwendig die siening van Connecting Consciousness (Verbind Bewussyn), reflekteer nie, en ook nie die Stigters of organiseerders van die groepe nie. Videos mag dalk van ander sosiale media tuistes afkomstig wees, so dit is dus die verantwoordelikheid van die organisasie om dit af te haal, soos Youtube ens. Dit is nie CC se verantwoordelikheid om dit af te haal van Sosiale Platforms nie. Alle geskrewe kommentaar en videos geplaas is onderwerp aan CC se gedragskode riglyne.
  12. Om te verhoed dat CC gebruik word vir ongeldige en onwettige besigheid, vra ons lede om te weerhou van self promoferende werk of advertensies vir finansiële gewin op CC platvorms. Alhoewel, lede per geleentheid mag verwys na hul persoonlike webtuistes of genesings dienste met vooraf toestemming vanaf CC.
  13. As 'n spirituele Organisasie, praat ons nie die praktisering van donker towerkuns goed nie. Ons vereis vriendelik dat towerkuns nie toegepas word binne hierdie groepe nie. Ons vra dat julle raad sal vra vanaf koordineerders indien julle oor iets twyfel. Om te illustreer, dit is aanvaarbaar om 'n vergadering te begin met spiritulele beskermings gebede of meditasie, alhoewel, om spirituele magte op te roep is absoluut onaanvaarbaar en nie toelaatbaar. Onder geen omstandighede mag enige materiaal voorgestel word of gedeel word, wat 'n negatiewe konotasie energie dra nie.
    CC behou die reg om enigiemand te verban wie satanisties is of wie welwillend wens om ander seer te maak of te benadeel of ontwrigting wil veroorsaak.
  14. Deel van die CC ondervinding is om vriende te maak met ander lede. Wees asseblief bewus dat alle deel en uitruiling van persoonlike inligting soos e-posse, telefoon nommers, en adresse die verantwoordelikheid is van elke lid self. Die deel van jou persoonlike informasie op hierdie manier is jou eie keuse en jou eie risiko. CC sal nie verantwoordelik gehou kan word vir enige misbruik van jou persoonlike inligting in hierdie verband nie.
  15. As 'n spirituele Organisasie verstaan ons dat ons almal hier is om te leer en te groei. Ons respekteer die siel binne elke van ons lede. Ons het 'n lidmaatskap wat wissel van 18-jarige ouderdom tot ouer garde en voel regtig bevoorreg om jou as lid te hê. Niemand is meer spiritueel gevorderd as 'n ander lid, ons het elkeen net ander lesse om te leer. Ons heg waarde aan elke lid. Ons waardeer alle vrae, idees, en  ondervinding ongeag verblyfreg van lidmaatskap, spirituele opleiding, kultuur en vlak van spirituele bewustheid.

Opgedateer January 2024


Privaatheidsbeleid

Hierdie Privaatheidsbeleid is van toepassing op inligting wat ons, Connecting Consciousness, insamel oor individue wat met ons organisasie interakt. Dit verduidelik watter persoonlike inligting ons insamel en hoe ons dit gebruik.

As jy enige kommentaar of vrae het rondom hierdie kennisgewing, voel vry om ons te kontak by admin@connectingconsciousness.org

1. Persoonlike data wat ons verwerk.

Die volgende tabel verduidelik die tipes data wat ons insamel en die wetlike basis, onder huidige data beskermingswetgewing, waarop hierdie data verwerk word.

  Doelwit Data (hoof elemente) Basis
Navrae oor ons organisasie en sy werksaamhede Naam, e-pos, boodskap Legitieme belangstellings – dit is noodsaaklik vir ons om te lees en jou boodskap te stoor, sodat ons kan reageer op ‘n manier wat jy sou verwag.
Intekening as ‘n lid Naam, e-pos, kontak-inligting, redes vir behoefte om ‘n lid van CC te word. Kontrak – deur die aansoekvorm in te dien het jy in ‘n kontraktuele verhouding met ons ingetree soos uiteengesit in ons lidmaatskap se terme en voorwaardes.
Webblad funksionaliteit
Webblad aktiwiteit ingesamel deur koekies
Regmatige belange – dit is nodig dat ons ’n klein hoeveelheid inligting stoor, gewoonlik deur koekies, om funksionaliteit te lewer wat jy sou verwag.

2. Hoe ons jou data gebruik

Ons sal jou data slegs op ’n wyse gebruik wat gepas is, gegewe die grondslag waarop daardie data ingesamel is, soos uiteengesit in die tabel aan die bokant van hierdie beleid. Ons deel nie jou data met Derde Partye nie.

Byvoorbeeld, ons mag jou persoonlike inligting gebruik om:

  • te antwoord op navrae wat jy aan ons stuur;

  • waar jy spesifiek daarvoor ingestem het, jou bemarkingskommunikasie per e-pos te stuur oor ons werk wat ons dink vir jou van belang mag wees.

3. Wanneer ons jou data deel

Ons sal slegs data binne ons organisasie deel.

Jy jou spesifieke toestemming vir ons gegee het om data aan jou relevante landskoördineer te stuur.

Ons sal slegs data aan ons landskoördineerders buite die EU stuur waar toepaslike veiligheids-maatreëls in plek is soos gedefinieer deur Artikel 46 van die Algemene Data Beskerming Regulasie

4. Hoe lank hou ons jou data

Ons beskou die beginsels van data minimalisering en verwydering ernstig en het interne beleide in plek om te verseker dat ons altyd vra vir die minimum hoeveelheid data vir die geassosieerde doelwit ,en wis daardie data summier uit sodra dit nie langer benodig word nie.Waar data ingesamel is op die basis van ineenstemming, sal ons hernuwing van die instemming versoek ten minste elke drie jaar.

5. Regte wat jy het oor jou data

Jy het ‘n reeks van regte oor jou data, wat die volgende insluit:

  • Waar dataverwerking gebaseer is met jou toestemming, mag jy hierdie toestemming terugtrek.
  • te enige tyd en ons sal dit so maklik as moontlik maak vir jou om dit te doen(byvoorbeeld deur ‘Teken Uit’ skakels op die onderkant van alle bemarkings e-posse te plaas.
  • Jy het die reg om te vra vir regstelling of uitwissing van jou inligting.
  • Jy het die reg van toegang tot jou inligting.
  • Jy het die reg om ‘n beswaar in te dien by die Inligting Kommissaris as jy voel jou regte is geskend.

‘n Volledige opsomming van jou wetlike regte rakende jou data kan gevind word op die Inligting Kommissaris se webblad hier https://ico.org.uk/

As jy toegang wil hê tot die regte hierbo gelys, of enige ander wetlike regte wat jy oor jou data het ingevolge die huidige wetgewing, kontak ons asseblief.

Neem asseblief kennis dat dit onmoontlik sal maak om sommige van hierdie regte uit te oefen, soos die reg om jou data te verwyder, terwyl ons steeds sekere dienste aan jou lewer. Waar dit egter moontlik is, sal ons altyd probeer om jou die maksimum toegang tot jou regte te gee terwyl ons steeds soveel dienste as moontlik aan jou kan lewer.

6. Koekies en gebruiks nasporing

‘n Koekie is ‘n klein leêr van letters en nommers wat afgelaai word op jou rekenaar wanneer jy ‘n webblad besoek. Koekies word gebruik deur menige webblaaie en kan ‘n aantal funksies verrig bv. onthou van jou voorkeure, aantekening van wat jy in jou inkopiemandjie gesit het, en die tel van die aantal mense wat na ‘n webblad gekyk het.

Waar koekies gebruik word om persoonlike data in te samel, sal ons hierdie doelwitte lys in seksie 1 hierbo, tesame met ander persoonlike data wat ons insamel. Ons kan wel koekies gebruik wat nie persoonlike inligting insamel nie, maar wat ons help om anonieme inligting te verkry oor hoe mense ons webblad gebruik. Ons gebruik Google Analytics vir hierdie doel. Google Analytics genereer statistiese en ander inligting rondom webblad gebruik deur middel van koekies, wat gestoor word op gebruikers se rekenaars. Die inligting wat ingesamel word Google Analytics rakende die gebruik van ons webblad is nie persoonlik identifiseerbaar nie. Die data word anoniem ingesamel, en gestoor deur Google en deur ons gebruik om verslae op te stel rondom webblad gebruik. Google se Privaatheidsbeleid is beskikbaar by http://www.google.com/privacypolicy.html.

7. Modifikasies

Ons mag hierdie Privaatheidsbeleid van tyd tot tyd modifiseer, en sal die mees onlangse weergawe op ons webblad publisieer. As ‘n modifikasie jou regte daadwerklik verminder, sal ons diegene in kennis stel wie se data ons hou en wat geraak word.


Magtige Netwerke Rekening (opsioneel)

Vir die geleentheid om te skakel met ander Connecting Consciousness lede plaaslik en rondom die wêreld gebruik ons Magtige Netwerke om gasheer te wees vir ons gemeenskapsplatform. Klik hieronder om die Magtige Netwerke se privaatheidsbeleid te besigtig:
www.magtigenetwerke.com/privaatheidsbeleid


Poog jy om by Magtige Netwerke aan te sluit?

Om by ons aan te sluit by Magtige Netwerke kontak asseblief jou koördineerder om bygevoeg te word by die aansoeklys. Moet asseblief nie herregistreer nie.

Kontak Koördineerder

Adres Verandering?

Jy is alreeds 'n CC lid en jou adres het verander? - Klik net op die knoppie hieronder en stuur vir ons 'n kort boodskap. Moet asseblief nie herregistreer nie.

Verander Adres

Wie is my Koördineerder?

Jy is alreeds 'n CC lid en jy weet nie wie jou huidige koördineerder is nie? -Klik net op die knoppie hieronder en stuur vir ons 'n kort navraag. Moet asseblief nie herregistreer nie.

Kontak Koördineerder