Oktober - November 2023

Meer oor piramides

In hierdie spiritulele onderwerp, kyk ons na piramides en die misterie rondom dit.

Die piramides in Egipte en Machu Picchu is so insigewind dat hulle offisieël oorweeg word om twee van die sewe wonders van die wêreld te wees. Terwyl Mach Picchu nie gereeld as 'n piramide beskou word nie, was die stad gebou na aanleiding van die kenmerkende Inca argitektuur van afgekapte piramide.

Baie mense is gefasineer deur piramides en die verskeie misterie rondom dit. Tog, hoekom is ons slegs tot Egipte se piramides aangetrek? Dit voel asof die ander piramides weggesteek is uit sig uit. Is dit nie vreemd dat navorsers nie die karakteristieke van baie piramides in die wêreld vergelyk nie?

Die volledige teks sowel as bykomende hulpbronne is beskikbaar vir CC-lede op Mighty Networks, CC se privaat sosiale verbindingsplatform.

Wat is die Maandelikse Geestelike Onderwerpe (MGO)?

Ons skep elke maand nuwe geestelike onderwerpe. Koördineerders gebruik hierdie onderwerpe om besprekings te fasiliteer en lede die geleentheid te gee om oor werklike situasies te praat en insigte, idees en strategieë te deel. Die geestelike onderwerpe word op CC se interne sosiale verbindingsplatform geplaas waar lede van regoor die wêreld in gesprek tree en persoonlike gedagtes deel. Hierdie onderwerpe is ontwerp om besprekingspunte rondom selfbewustheid en geestelike ontwikkeling te gee om elkeen van hulle in staat te stel en bemagtig ons om die beste weergawe van wie ons is te word!

Doelwitte van die MST's

Ons is almal op 'n unieke reis om te groei en groter betekenis, doel en vreugde in die lewe te vind. Om dit te doen verg 'n diep fokus op jou innerlike self. Soos die 13de-eeuse Persiese digter, Rumi, gesê het: "Alles in die heelal is binne jou. Vra alles van jouself."

Ten einde dit te bereik, is die Maandelikse Geestelike Onderwerpe ontwerp om lede te help:

  • Jouself beter leer ken (selfrealisasie)
  • Verbind met hulle innerlike wysheid
  • Ontwikkel bewuste fokus en bedoeling.
  • Leef vanuit ’n hartgesentreerde ruimte.
  • Toon deernis en wees in diens van almal
  • Belyn met hul Hoër/Goddelike Self
  • Manifesteer positiewe verandering vir hulself en die kollektief

Doelwitte van die MST's

Die Maandelikse Geestelike Onderwerp-proses is geskep om twee primêre doelwitte te dien: Om geestelike dialoog en opvoeding aan lede te bied en om Koördineerders van relevante onderwerpe te voorsien materiaal om boeiende ledebesprekings te fasiliteer. Dit bespaar tyd vir Koördineerders wat dit nie meer nodig het om na onderwerpe te soek en materiaal te vind om aan te bied nie. Dit gee ook Koördineerders die geleentheid om hul fasiliteringsvaardighede te bevorder.