Julie 2025

Beweeg verby verdeeldheid

Waneer ons aanvanklik oor die onderwerp geskryf het drie jaar terug, het ons gefokus op die tema "hoe om ander se "ontslapenheid" te ondersteun", omdat baie mense nuwe waarhede begin ontdek het oor die wêreld, en ons, en so baie CC lede, wou help.

Die sterk begeerte om humanitêre hulp aan te bied is een van die redes hoekom so baie mense aangetrek is tot Connecting Consciousness (CC). Ons voel a diep innerlike roeping om te assisteer, en een van die prioriteite was natuurlik om die gene om ons te help om "die waarheid" te sien. 

Tog, baie van ons het uitgevind dat wanneer ons gepoog het om ons vindinge te deel met familie, vriende, bure, en kollegas, dat hulle ons nie geglo het nie en dikwels openlik uitgedruk dat hulle dink ons is mal. 'n Groot verdeling het ontstaan dat die media doelbewus verskerp het. Daardie wie hulself "wakker" noem, noem ander "nie wakker", en hulle noem weer die "wakker" mense, "samesweerders" en "dwalinge". Hierdie sterk etikette het niks gedoen om die gapiing te oorbrug nie en slegs gedien as 'n groter nood en disharmonie.   

Nou, drie jaar later, het ons geleer dat nie net om "wakker" te word en weet die vorige weggesteekte waarhede oor die wêreld en verder- is nie vir die flou van hart, maar ook om te dink in terme van "hulle" en "ons" is fundamenteel verdelend en dien geen goed. Ons het nodig om verder te beweeg van "hulle en ons" ideologie. 

Die volledige teks sowel as bykomende hulpbronne is beskikbaar vir CC-lede op Mighty Networks, CC se privaat sosiale verbindingsplatform.

Wat is die Maandelikse Geestelike Onderwerpe (MGO)?

Ons skep elke maand nuwe geestelike onderwerpe. Koördineerders gebruik hierdie onderwerpe om besprekings te fasiliteer en lede die geleentheid te gee om oor werklike situasies te praat en insigte, idees en strategieë te deel. Die geestelike onderwerpe word op CC se interne sosiale verbindingsplatform geplaas waar lede van regoor die wêreld in gesprek tree en persoonlike gedagtes deel. Hierdie onderwerpe is ontwerp om besprekingspunte rondom selfbewustheid en geestelike ontwikkeling te gee om elkeen van hulle in staat te stel en bemagtig ons om die beste weergawe van wie ons is te word!

Doelwitte van die MST's

Ons is almal op 'n unieke reis om te groei en groter betekenis, doel en vreugde in die lewe te vind. Om dit te doen verg 'n diep fokus op jou innerlike self. Soos die 13de-eeuse Persiese digter, Rumi, gesê het: "Alles in die heelal is binne jou. Vra alles van jouself."

Ten einde dit te bereik, is die Maandelikse Geestelike Onderwerpe ontwerp om lede te help:

  • Jouself beter leer ken (selfrealisasie)
  • Verbind met hulle innerlike wysheid
  • Ontwikkel bewuste fokus en bedoeling.
  • Leef vanuit ’n hartgesentreerde ruimte.
  • Toon deernis en wees in diens van almal
  • Belyn met hul Hoër/Goddelike Self
  • Manifesteer positiewe verandering vir hulself en die kollektief

Doelwitte van die MST's

Die Maandelikse Geestelike Onderwerp-proses is geskep om twee primêre doelwitte te dien: Om geestelike dialoog en opvoeding aan lede te bied en om Koördineerders van relevante onderwerpe te voorsien materiaal om boeiende ledebesprekings te fasiliteer. Dit bespaar tyd vir Koördineerders wat dit nie meer nodig het om na onderwerpe te soek en materiaal te vind om aan te bied nie. Dit gee ook Koördineerders die geleentheid om hul fasiliteringsvaardighede te bevorder.